Daar is hy nou! Ons Jaarlikse Galjoen Derby vind plaas op Saterdag, die 2de Mei met prys gelde van meer as N$60,000! Maak seker jy kry jou kaartjies nou en staan die kans om met sakke vol kontant en vouchers weg te stap!