Dit is weer sulke tyd. Enige iemand is welkom. Jy hoef nie professioneel te wees nie of jy kan. Kom geniet die dag saam met ons. Daar is pryse vir almal. Tot die laaste span. Kom skryf jou span in.